AfriForum se Middelburg-tak herstel heliblad
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 September die heliblad by die plaaslike hospitaal begin herstel.
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 September die heliblad by die plaaslike hospitaal begin herstel.
AfriForum se Goukou-plaaswag, wat deel vorm van die burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 6 September 2018 opleiding ontvang oor regsaspekte…
Die AfriForum-tak in Biesiesvlei het twee swartkareebome by die Biesiesvlei Padstal as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
COPE en AfriForum het vandag by ’n gesamentlike konferensie in Pretoria aangekondig dat hulle kragte gaan saamspan om te versoek…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op 4 September 2018 ’n reorganiseringsvergadering gehou waar ’n nuwe takbestuur verkies is.
Die tussentydse hofbevel wat AfriForum ten behoewe van dr. Motodi Maserumule op 31 Augustus 2018 bekom het, is vandag in die Noord-Gautengse…
AfriForum se Meyerspark-tak het die afgelope paar dae slaggate in Sholto Douglasstraat teen ’n koste van sowat R22 000 gevul.
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke en gemeenskapslede het verlede week dele van die dorp waar vullis onwettig gestort word, skoongemaak. Die…
AfriForum se Goukou-plaaswag het op 1 September bystand verleen nadat ’n plaaswerker ’n verdagte persoon op een van die plaaswaglede…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee belas met die hersiening van artikel 25 van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide