AfriForum skep hoop in Bultfontein tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Bultfontein het ’n boom elk by Hoërskool Bultfontein en by die plaaslike tehuis vir bejaardes geplant as…
Die AfriForum-tak in Bultfontein het ’n boom elk by Hoërskool Bultfontein en by die plaaslike tehuis vir bejaardes geplant as…
Die AfriForum-tak in Springs het vyf tontelhouteby Hoërskool Dr. Johan Jurgens as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
AfriForum se buurtwag in Witrivier het saam met die Heidelvallei-plaaswag hulp verleen om wegholbrande te blus.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy slagoffers wie se geliefdes tydens plaasaanvalle vermoor is na die VSA sal…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het in Septembermaand ’n massapatrollie ten opsigte van misdaadvoorkoming geloods. Die patrollie het by die Fairlands-polisiestasie…
Jordaanpark in Heidelberg is tien witstinkhoutbome ryker ná die AfriForum-tak in Heidelberg dit as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek…
Die AfriForum-tak in Westonaria het ses bome by Hoërskool Westonaria as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het verlede week in samewerking met die Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit ’n lekkasie van die hooftoevoerwaterpyp…
Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, het op Dinsdag, 25 September 2018 tydens ’n mediakonferensie in Pretoria veranderinge aan Suid-Afrika…
Die AfriForum-takke in Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het gesamentlik meer as 250 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide