AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies nuwe bestuur
AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies op 6 Februarie 2019 ’n nuwe bestuur tydens ’n vergadering wat om 18:00 by die Aliwal-Noord…
AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies op 6 Februarie 2019 ’n nuwe bestuur tydens ’n vergadering wat om 18:00 by die Aliwal-Noord…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs sy eerste buurtwag in die Rondeberg-gebied gestig om misdaad te help takel. Dié nuwe buurtwag…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 10 Januarie 2019 besoek by die Laerskool Kruinsig in Kempton Park afgelê. Dié veldtog dien…
Die AfriForum-buurtwagte in Brakpan, Kempton Park en Springs het in samewerking met Bakerton se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op 11 Januarie 2019 ’n sigbaarheidspatrollie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek oor die voortslepende rioolkrisis in Barkly-Wes, waaronder ’n rioolprobleem by die Mataleng-vierrigtingstop en…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om nóg ’n grondgrypsaak aan te pak; hierdie keer in die De…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kimberley-tak het ’n skrywe aan Ruth Sebolecwe, die waarnemende munisipale bestuurder van die Sol Plaatje Plaaslike…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse landdroshof verskyn in ‘n geregtelike ondersoek na die dood…
AfriForum verwelkom die vakbond Solidariteit se keuse om Elana Barkhuizen met regshulp by te staan nadat sy verlede Woensdag ná…
Julius Malema en die EFF het die afgelope week vir die tweede keer in twee maande ’n betaling van meer…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide