AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte neem aan nasionale patrollies deel
AfriForum se buurtwagte sowel as plaaswagte in Witrivier, Piet Retief, Machadodorp, Lydenburg, die Cairn Burnside-plaaswag (Nelspruit), Witbank, die Argent-plaaswag (Delmas),…
AfriForum se buurtwagte sowel as plaaswagte in Witrivier, Piet Retief, Machadodorp, Lydenburg, die Cairn Burnside-plaaswag (Nelspruit), Witbank, die Argent-plaaswag (Delmas),…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in Nylstroom, Ellisras, Tzaneen, Warmbad en Marble Hall het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in…
Verskeie AfriForum-buurtwagte, waaronder Kraaifontein, Bellville, Brackenfell en die groter Gansbaai, het op 2 en 3 Desember tussen 18:00 en…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Aliwal-Noord-tak het die droogtegeteisterde Aliwal-Noord-natuurreservaat van water voorsien. Dít is genoodsaak deur die opdroog van gronddamme,…
AfriForum verwelkom lt.genl. Khehla Sitole, die nuwe nasionale polisiekommissaris, se aankondiging in die parlement om leefstyloudits binne die SAPD te…
AfriForum se buurtwagte in Rustenburg en Coligny het op 2 Desember 2017 aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, onder meer om…
Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op Vrydag, 1 Desember 2017 saam met WGI Sekuriteit, die SAPD en die plaaslike…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Meyerspark-, Moot-, Moreletapark-, Pretoria-Wes-, Rayton-en-Cullinan- en Wes-Moot-buurtwagte het in samewerking met ander veiligheidsinstansies, die Tshwane Metropolisie,…
AfriForum se Teks-buurtwag (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op 2 Desember 2017 aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, onder meer…
AfriForum se tak in Vanderbijlpark het op 1 en 2 Desember vanjaar deelgeneem aan die burgerregte-organisasie se nasionale misdaadbekampingspatrollie waar…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide