AfriForum verwelkom Nersa-besluit oor tariefverhoging
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om Eskom se elektrisiteitstarief vir die 2018/2019 finansiële…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om Eskom se elektrisiteitstarief vir die 2018/2019 finansiële…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gistermiddag die uitvoerende hoofde van elke groot kitskoskettingrestaurant en supermarkkettingwinkel in Suid-Afrika via ’n skrywe…
Ná AfriForum se Senekal-tak op 11 Desember 2017 ’n skrywe aan die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit gerig het waarin hul versoek…
AfriForum se takke in die Groot-Marico-distrik het gedurende 2017 verskeie projekte aangepak en suksesvol afgehandel. Dié takke bestaan uit Hartbeespoort,…
Ná vele waarskuwings van AfriForum se Machadodorp-tak aan die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit en die departement van water en sanitasie…
AfriForum se Naboomspruit-tak het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 6 en 7 Desember 2017 die dorp skoongemaak terwyl munisipale werkers…
AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit gerig waarin dié burgerregte-organisasie eis dat die munisipaliteit nie voortgaan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die nuus dat Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), sy pos moet verlaat.
Die burgerregtewaghond AfriForum het die riooluitlaat in die Swartspruitrivier in Kempton Park op 17 Augustus 2017 en weer op 12 Oktober 2017 getoets om…
Die AfriForum-buurtwag in Kraaifontein het Maandagaand hulp aan Albert de Waal en sy gesin gebied nadat hul huis en al…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide