AfriForum verwelkom Zuma bedanking; sal toesien dat hy vervolg word
AfriForum verwelkom president Jacob Zuma se aankondiging dat hy as staatspresident bedank. Volgens AfriForum beteken Zuma se bedanking geensins dat…
AfriForum verwelkom president Jacob Zuma se aankondiging dat hy as staatspresident bedank. Volgens AfriForum beteken Zuma se bedanking geensins dat…
AfriForum se Alberton-tak het op 13 Februarie 2018 ongeveer 800 liter water aan die Brackenhurst Veeartsenykundige Hospitaal geskenk. Hierdie water gaan na verskeie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 13 Februarie 2018 ’n dringende vergadering oor die waterkrisis in dié stad gehou.
AfriForum het Laerskool Krugersdorp-Noord einde Januarie en begin Februarie besoek – die eerste skool wat deel vorm van dié burgerregtewaghond…
AfriForum het die arrestasie vanoggend van ten minste een Gupta-broer en ander verdagtes verwelkom.
AfriForum het vandag sy Vervolg Zuma-veldtog van stapel gestuur. Die burgerregte-organisasie het as deel van hierdie veldtog ’n petisie ter…
AfriForum het op 13 Februarie die vleiland in die Moreletapark-natuurreservaat skoongemaak nadat onlangse harde reën hope vullis in die stormwaterkanale…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het die afgelope naweek in samewerking met die Voortrekker Road Corridor Improvement District die munisipale…
Die AfriForum-takke in Delareyville, Ottosdal en Sannieshof het ’n verduideliking van sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die…
AfriForum verwelkom die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) se aankondiging om president Jacob Zuma as staatspresident te herroep en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide