AfriForum se Endicott-plaaswag trek inbreker plat
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek.
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Edenvale- en Kempton Park-buurtwag het op 24 Maart slagofferbystandopleiding ontvang. Dié opleiding is tydens ’n werkswinkel…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die gewysigde staatskapingsregulasies wat vanmiddag deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is en bestempel dit as ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart sowel ’n tak as ’n buurtwag in Edenvale gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede…
In ’n skokkende wending het die staatsprokureur vandag kennis gegee van president Cyril Ramaphosa se voorneme om te appelleer teen…
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot het op 16 Maart tien geelhoutbome by die Laerskool Wonderboom-Suid geplant. Die geelhoutboom (Podocarpus latifolius)…
AfriForum se TEKS-tak het Saterdag 17 Maart 2018 veiligheid tydens die Cansa-aflos by die Highveld Ridge Primary School in Secunda verseker deur voetpatrollies…
Lede van AfriForum se Pretoria-Wes-buurtwag, die Tshwane-metro se kabeldiefstaleenheid en ’n privaat sekuriteitsmaatskappy het in die vroeë oggendure van 17 Maart…
AfriForum het die stand van burgerregte in 2017 ondersoek en tot die gevolgtrekking gekom dat daar min verbetering was in…
AfriForum se buurtwag in Meyerspark, Pretoria, het die afgelope naweek twee afsonderlike operasies uitgevoer in samewerking met die Silverton-SAPD, asook…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide