AfriForum vra redes van verdedigingsminister oor rasse-uitlatings
Die burgerregtewaghond AfriForum het Nosiviwe Noluthando Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, 90 dae gegee om redes te verskaf waarom daar nie…
Die burgerregtewaghond AfriForum het Nosiviwe Noluthando Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, 90 dae gegee om redes te verskaf waarom daar nie…
Die AfriForum-tak in Vryburg het drinkwater in dié dorp by ’n laboratorium laat toets. Die uitslae dui daarop dat Vryburg…
Die regerende ANC bevestig met sy uitsprake oor grondhervorming dat daar ernstige rede tot kommer oor die toekoms van Suid-Afrika…
Die burgerregte-organisasie AfriForum beskou die vonnisoplegging van twee jaar tronkstraf vir Vicki Momberg as ’n herbevestiging van die dubbele standaarde…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op Dinsdag, 27 Maart 2018 op uitnodiging van dié organisasie se…
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het gedurende Maartmaand bystand by verskeie tonele gebied in samewerking met die SAPD, sekuriteitsmaatskappye en…
Die AfriForum-tak in Vryburg het vandeesweek dié dorp se drinkwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek….
Lede van AfriForum se Upington-, Kuruman- en Kathu-buurtwag het die afgelope naweek opleiding ontvang rakende die wetlike aspekte van burgerlike…
Die pasherstigte AfriForum-tak in Hertzogville het vandeesweek die dorp se drinkwater as deel van die burgerregtewaghond se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek getoets….
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Overstrand-tak het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om as bemiddelaar op te tree ten einde die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide