Aanlynskoleregistrasie in Gauteng laat nie ruimte vir moedertaalonderrig nie
Die burgerregte organisasie AfriForum is bekommerd oor die invloed wat die Gautengse aanlynskoleregistrasieproses op die bestaande taalbeleid van Afrikaanse skole…
Die burgerregte organisasie AfriForum is bekommerd oor die invloed wat die Gautengse aanlynskoleregistrasieproses op die bestaande taalbeleid van Afrikaanse skole…
AfriForum se Knak Korrupsie-opleidingsveldtog is op 10 April in Nylstroom aangebied. Dít volg nadat die burgerregtewaghond se teenkorrupsie-eenheid ook na plaaslikeregeringsvlak…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Springbok-tak het strafregtelike klagtes teen die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende beweerde onregmatige transaksies ter…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom in hul kommentaar op die konseptaalbeleid vir hoëronderwys die meerderheid van die voorstelle in dié dokument….
Die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek, wat insluit Gauteng, Limpopo en Mpumalanga, het op Vrydag, 6 April 2018 aan ’n nasionale…
AfriForum se Bronkhorstspruit-, Hennopsriviervallei-, Meyerspark-, Moreleta-, Pretoria-Wes-, Rayton-en-Cullinan- en Wes-Moot-buurtwag het op 6 April in samewerking met die Tshwane-metropolisie, die SAPD…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag klagtes van korrupsie, bedrog, diefstal, afpersing en vervalsing teen Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van…
AfriForum Jeug saam met ongeveer 28 studente en ondersteuningspersoneel het van 31 Maart tot 6 April vanjaar die eerste Rebelspoorvasbyt van ongeveer…
AfriForum se Alberton-, Benoni-, Brakpan-, Edenvale-, Germiston- en Kempton Park-buurtwag het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies op 6 April 2018…
Die Riversdal-buurtwag van die burgerregtewaghond AfriForum se Hessekwa-tak het die afgelope naweek aan Operasie Rooimus – ’n nasionale massapatrollie –…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide