Boomplantmaand

06/09/2021
AfriForum-banier-boomplantmaand-banier-afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum vier boomplantmaand jaarliks in September. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek oor die belangrikheid van bome ingelig.

Waarom is bome so belangrik?

  • Bome verskaf skaduwee.
  • Bome vervaardig suurstof.
  • Bome maak grond skoon.
  • Bome is huise – verskeie fauna en flora leef in bome.
  • Bome demp lawaai.
  • Bome beheer stormwater.

Gebruik die onderstaande skakel om die prent af te laai, kleur die prent in en gebruik dan weer die skakel om die prent vir ons terug te stuur sodat ons kan sien hoe jou prentjie lyk.

06/09/2021

Boomplantmaand

AfriForum vier boomplantmaand jaarliks in September. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek oor die belangrikheid van bome ingelig. Waarom is bome so belangrik? Bome verskaf skaduwee. Bome vervaardig suurstof. Bome maak grond skoon. Bome is huise – verskeie fauna en flora leef in bome. Bome demp lawaai. Bome beheer… [Lees meer]
AfriForum-banier-boomplantmaand-banier-afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum vier boomplantmaand jaarliks in September. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek oor die belangrikheid van bome ingelig.

Waarom is bome so belangrik?

  • Bome verskaf skaduwee.
  • Bome vervaardig suurstof.
  • Bome maak grond skoon.
  • Bome is huise – verskeie fauna en flora leef in bome.
  • Bome demp lawaai.
  • Bome beheer stormwater.

Gebruik die onderstaande skakel om die prent af te laai, kleur die prent in en gebruik dan weer die skakel om die prent vir ons terug te stuur sodat ons kan sien hoe jou prentjie lyk.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*