AfriForum se Witrivier-buurtwag bied bystand ná plaasaanval
AfriForum se Witrivier-buurtwag het mediese bystand verleen aan ’n boer wat Maandagaand op sy plaas aangeval is. Gavin Wingrave (51)…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het mediese bystand verleen aan ’n boer wat Maandagaand op sy plaas aangeval is. Gavin Wingrave (51)…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 5 September ’n tak in Aliwal-Noord gestig en tydens die stigtingsgeleentheid ’n takbestuur verkies met…
Luidens inligting wat deur Fikile Mbalula, polisieminister, aan die burgerregtewaghond AfriForum verskaf is, dui ondersoeke daarop dat verlore en gesteelde…
Die AfriForum-tak in Christiana het as deel van boomplantmaand vier suurlemoenbome by skole in die dorp geplant.
Inwoners van Schweizer-Reneke het hul na AfriForum se tak hier gewend nadat die dorp daagliks kragonderbrekings ondervind wat skade van…
AfriForum se buurtwag in Uitsig het die afgelope Saterdagaand ʼn bejaarde man uit sy brandende huis in Bermudasingel gered.
Die AfriForum-takke in die Tswaing-gebied naamlik Delareyville, Ottosdal, en Sannieshof het genoeg gehad van die waterkrisis in dié gebied. Die…
Die AfriForum-tak in Secunda het ’n aanmaning aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die haglike toestand van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Piet Retief-buurtwag het onlangs die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om ’n verdagte wat van ’n moord…
Die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het hul samewerking aan AfriForum verseker ná die burgerregtewaghond die begraafplaas in Klerksdorp as…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide