Die AfriForum-tak in Heilbron skenk 13 bome aan plaaslike skool
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Heilbron-tak het 13 bome aan die Hoërskool Heilbron as deel van boomplantmaand geskenk.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Heilbron-tak het 13 bome aan die Hoërskool Heilbron as deel van boomplantmaand geskenk.
’n Google Earth-foto wat op 20 April 2017 geneem is bevestig dat die westelike Knysna-vuur op die plaas Elandskraal…
AfriForum se Moot-buurtwag het die afgelope week op uitnodiging van en in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die…
AfriForum vier sy suksesvolle watermoniteringstrategie vandag op Wêrelwatermoniteringsdag en doen ‘n beroep op sy lede en die hele Suid-Afrika…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het vandag watersuiweringspakkies aan die publiek beskikbaar gestel om dié dorp se drinkwater te suiwer. Dít…
Die AfriForum-tak in Springs het op 13 September 2017 ’n plaaswag in die Endicott-gebied buite dié dorp gestig. Die plaaswag is gestig…
AfriForum-suksesse: Junie 2019 Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg en Lydenburg, het blou-en-groendruppelwatertoetse uitgevoer….
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het in samewerking met ander rolspelers in die gemeenskap ’n vertoë aan Eskom gerig. Dít volg…
Die AfriForum-buurtwag in Gansbaai het tydens ’n patrollie op 12 September 2017 ’n motorfiets opgespoor wat op 9 September vanjaar by die…
AfriForum eis dat die Mafube Plaaslike Munisipaliteit optree nadat Frankfort en Villiers nou al vir ’n geruime tyd in ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide