AfriForum se Meyerpark-buurtwag ontvang opleiding
Ongeveer 40 lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 20 September 2017 patrollie-opleiding ontvang. Dié buurtwag patrolleer onder meer Meyerpark,…
Ongeveer 40 lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 20 September 2017 patrollie-opleiding ontvang. Dié buurtwag patrolleer onder meer Meyerpark,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n ope brief aan adjunkpresident Cyril Ramaphosa gerig waarin die organisasie die adjunkpresident versoek om ’n…
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit het op 19 September 2017 rioolpype in Pelican- en Steenbokstraat in Alberton begin vervang nadat die…
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur waarmee staatsamptenare aangemoedig word om enige korrupsie verwante klagtes by…
Die AfriForum-takbesture in Mpumalanga het die afgelope naweek die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Badplaas-vakansieoord by te woon.
Die AfriForum-tak in Standerton het onlangs gehelp om vullis na afloop van ’n gemeenskapsbetoging te verwyder. Dié aksie is in…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het onlangs ’n skoonmaakprojek in dié dorp van stapel gestuur en reeds die spruit naby…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 14 September 2017 ’n gesteelde motorfiets teruggevind.
Alle AfriForum-takbesture in Noordwes het die afgelope Saterdag die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Protea-hotel in Klerksdorp by…
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag by die Vryburg-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na twee…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide