AfriForum se Lichtenburg-tak maak mangate skoon
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Lichtenburg het oor die naweek sommige van dié dorp se mangate skoongemaak omdat die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Lichtenburg het oor die naweek sommige van dié dorp se mangate skoongemaak omdat die…
Lede van die Kempton Park-gemeenskap het ’n memorandum oorhandig aan Motubatse Motubatse, hoof van stadsbeplanning by die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit,…
Vier lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs vlak 1-noodhulpopleiding voltooi. Hierdie lede kan nou tydens noodsituasies basiese mediese…
AfriForum het op Saterdag, 23 September 2017 in samewerking met Gaan Groen Knysna begin om inheemse bome, waaronder die Cape…
Hoërskool Nelspruit het vanjaar koning gekraai in die senior-afdeling van die nasionale Dink of Sink-debatskompetisie en Hoërskool D.F. Malan in…
Te midde van groot waterskaarste in Delareyville het die AfriForum-tak ’n enorme waterlek op die hoek van Visagie- en Delareystraat…
Die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die besluit geneem om die universiteit se voorgestelde bemarkingsplan te heroorweeg. Dié bemarkingsplan…
AfriForum se Benoni-buurtwag het vandag om ongeveer 13:00 in samewerking met die polisie en die gemeenskapspolisiëringsforum ’n gesteelde voertuig…
Dele van die Delareyville-gemeenskap het vanoggend in opstand gekom as gevolg van ’n konstante gebrek aan watertoevoer in die hele…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het onlangs gehelp om verskeie veldbrande te blus. ’n Huis het egter tydens een van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide