AfriForum se jeug-afdeling in Kuruman loods skoonmaakaksie
AfriForum se jeug-afdeling in Kuruman het die afgelope naweek met ’n skoonmaakaksie begin ten einde onwettige pamflette van stopstrate en…
AfriForum se jeug-afdeling in Kuruman het die afgelope naweek met ’n skoonmaakaksie begin ten einde onwettige pamflette van stopstrate en…
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie sekuriteitsmaatskappye het in die vroeë oggendure van 1…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het Sondagaand in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die plaaslike gemeenskapsreaksie-eenheid ’n vermeende verdagte…
AfriForum se Hessekwa-tak het ’n finansiële skenking aan die Gaan Groen Knysna-projek gemaak. Dié projek behels die rehabilitasie van dié…
AfriForum se Brakpan-tak het tien bome aan die Tweedy Park-tehuis vir bejaardes geskenk as deel van die burgerregte-organisasie se boomplantmaandveldtog.
AfriForum ondersoek tans verskeie moontlike regsopsies om die radikale organisasie Black First Land First (BLF) tot verantwoording te roep…
’n Lid van AfriForum se Delareyville-tak het besluit dat slaggate in dié dorp herstel moet word. James Kukard het die…
AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Groter Tzaneen Munisipaliteit in Tzaneen van stapel gestuur. Tydens dié geleentheid het…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark se nuwe strategie om veiligheid by die plaaslike begraafplaas op te skerp sluit gereelde patrollies in….
Verskeie vooraanstaande akademici en taalaktiviste, insluitend AfriForum se Alana Bailey en Annelise de Vries, het ’n ope brief aan hoofregter…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide