Hatherley-vullisterrein slaag oudit na volgehoue druk deur AfriForum
AfriForum het die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi op 4 Oktober vanjaar geoudit en bevind dat dit inderdaad vrugte afwerp om druk…
AfriForum het die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi op 4 Oktober vanjaar geoudit en bevind dat dit inderdaad vrugte afwerp om druk…
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit het op 28 September 2017 skriftelik gereageer op AfriForum se skrywe aan hulle vroeër dié…
Lede van AfriForum se Witrivier-buurtwag het gister die bestuurder van die Lizard-sekuriteitsfirma, Barend Strydom, te hulp gesnel nadat hy…
AfriForum se Phalaborwa-tak het in samewerking met ander rolspelers in die gemeenskap op 30 September vanjaar ’n “Walk a dog”-dag…
AfriForum se Naboomspruit-tak, in samewerking met Naboomspruit se provinsiale departement van paaie en vervoer, het op 1 Oktober slaggate herstel…
Die AfriForum-takke in groter Pretoria het tydens September vanjaar ongeveer 202 bome geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale…
AfriForum het vandag as deel van sy nasionale fluitjieblaserveldtog ’n verslag bekend gestel wat die totale opgelope wanbesteding van R16…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het wêreldhabitatdag, wat vanjaar op 2 Oktober plaasgevind het, tydens die hele Septembermaand gevier deur altesaam 1…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Potchefstroom-tak het boomplantmaand afgesluit deur 24 vrugtebome in die dorp aan te plant.
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 29 September 2017 tydens ’n massapatrollie drie vermeende inbrekers in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide