AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte hou massapatrollie
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het die afgelope twee weke slaggate oor ’n oppervlak van meer as 2 500 m2 teen ’n koste…
AfriForum se groter Brandwag-plaaswag buite Mosselbaai het op 25 November 2017 patrollie- en selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 120 lede van die gemeenskap het…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase uitgevoer. Altesaam 256 mense het…
AfriForum se takke in die Wes-Kaap het tussen 21 en 30 November 2017 by polisiestasies in Oudtshoorn, George, Mosselbaai, Albertinia,…
Elmarie van Dalen voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak het op 30 November 2017 ’n memorandum aan kol. Luthando Nosilela, stasiebevelvoerder…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gister ’n memorandum oor swak dienslewering in Vryburg aan verteenwoordigers van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit…
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) -buurtwag het onlangs tweerigtingradio’s ontvang wat môre tydens ’n nasionale patrollie…
Lede van die Pellissier-buurtwag in Bloemfontein het op Dinsdag, 28 November 2017 hulp verleen aan die SAPD om verdagtes te…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide