AfriForum pak EFF oor haatspraak by HS Overvaal
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum sal ’n klag van haatspraak ingevolge die gelykheidswet teen die EFF aanhangig maak as…
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum sal ’n klag van haatspraak ingevolge die gelykheidswet teen die EFF aanhangig maak as…
Alle akademiese bedrywighede en skoolaktiwiteite by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging gaan tans ononderbroke voort ondanks ’n klein groepie van…
Hoërskoolleerlinge in Pretoria het die nuwe skooljaar op ’n soet noot begin. Die burgerregte-organisasie AfriForum het vroeg vanoggend lekkergoed aan…
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum is sedert vroegoggend by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging ontplooi om te help om…
AfriForum het kommentaar oor die gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) se 2017-konsepbeleid ingedien. Dié beleid bied duidelikheid oor die funksies en rol van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van aanhitsing tot geweld en verskeie ander misdade teen Julius Malema, Floyd…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is reeds ‘n jaar deel van die Provinsiale Landelike Veiligheidskomitee in KwaZulu-Natal, wat bestaan uit verskeie SAPD-rolspelers,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat pres. Jacob Zuma se verklaring rakende die aanwysing van ’n kommissie van ondersoek…
Geïsoleerde voorvalle van geweld moet met die nodige erns veroordeel word, maar behoort nie buite konteks vir die bevordering van…
Deur Alet Rademeyer Daar is vandag landwyd groot opgewondenheid onder derduisende leerlinge wat verlede jaar matriek geskryf het. Hoewel die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide