AfriForum maak beswaar teen moontlike heraanstelling van munisipale bestuurder
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die raad van die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit gerig om beswaar aan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die raad van die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit gerig om beswaar aan…
AfriForum se Kuruman-tak het 5 Maart 2018 ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting,…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag, die Sektor 1-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD het op 3 Maart 2018 ’n bewusmakingsaksie en massapatrollie gehou om sigbaarheid…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan met sy regspan konsulteer oor moontlike regsoptrede teen die EFF en dié organisasie se leier, Julius…
Die burgerregte-organisasie AfriForum beywer hom vir sowel die beskerming van Afrikaans as onderrigtaal in skole as ondersteuning by kwessies waar…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 1 Maart ’n tak in Waverley gestig en tydens dié stigtingsgeleentheid ook ’n takbestuur verkies.
Laerskoolleerders se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel-kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word sedert…
Die skoolbeheerliggaamverkiesing wat vandeesmaand (Maart) oor die lengte en breedte van Suid-Afrika gehou word, is van kardinale belang vir onderwys…
Die burgerregte-organisasie AfriForum loods vandag ’n webtuiste waar lede van die publiek ’n versoekskrif wat ten doel het om regerings…
Die waterkrisis in die Kaap het AfriForum genoop om met innoverende planne vorendag te kom en strukture te skep waar…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide