AfriForum versoek dringende gesprek met polisieminister oor plaasmoorde en grondgrype
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting…
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 3 Maart die terrein by die Kowie-verkeersirkel skoongemaak. Dít volg nadat die buurtwag verskeie klagtes…
AfriForum se Mosselbaai-tak het die afgelope naweek reaksiemagsopleiding vir 12 boere van AfriForum se groter Brandwag-plaaswag aangebied, wat die Brandwag-,…
AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek om die ou Suid-Afrikaanse landsvlag as haatspraak te verklaar, teenstaan. Ernst Roets,…
Deur Zelda Malan Wat aanvanklik as ’n AfriForum Jeugprojek in samewerking met Hoërskool Postmasburg se YCAP-leerders begin het, het vinnig…
AfriForum doen ’n beroep op grondeienaars om sélf hul eiendom teen onwettige besetting te beskerm deur by gemeenskapstrukture in te…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Randfontein het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD patrollie gery waartydens verskeie arrestasies…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting (NMS) se hofaansoek teenstaan wat poog om die ou Suid-Afrikaanse vlag tot haatspraak…
Die oorweldigende steun van die ANC en EFF vir ’n mosie in die parlement wat die bal aan die rol…
AfriForum se Pretoria-Wes-buurtwag het op Saterdag 3 Maart 2018 ’n bospatrollie in die Danville- en Elandspoort-gebied gehou.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide