Pukke seëvier tydens Dink of Sink se universiteitsdebatkompetisie
Die Noordwes-Universiteit se twee Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek teen mekaar te staan gekom in die finale rondte van…
Die Noordwes-Universiteit se twee Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek teen mekaar te staan gekom in die finale rondte van…
Ouers en onderwyskundiges deel die Gautengse departement van onderwys se kommer oor die hoë vlakke van misdaad wat by sommige…
Die burgerregte-organisasie AfriForum veroordeel Eskom se beplande 35%-elektrisiteitsprysverhoging sterk. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sal op 21 Junie bekend maak…
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie – Operasie Rooimus – deelgeneem. Altesaam…
AfriForum se Upington-tak het as deel van hul samewerking met die Upington Concerned Citizens-groep ingespring om die huisie oorkant…
Julius Malema, omstrede leier van die EFF, se verhoor is vandag in Bloemfontein tot 27 Julie uitgestel. Hy het vlugtig…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag Eskom se beplande personeelbesnoeiing verwelkom as ’n noodsaaklike stap in die regte rigting om dié…
Kraal Uitgewers het onlangs saam met Pieter de Jager, outeur van hul nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog,…
Verskeie AfriForum-takke het saam op 28 Maart 2018 ’n werkswinkel in Potchefstroom gehou oor deelname aan die hersieningsproses van die takke…
Chris Trytsman, die voorsitter van die burgerregtewaghond AfriForum se Rustenburg-tak, het op Woensdag 28 Maart 2018 die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se spesiale…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide