AfriForum se George-tak kies nuwe bestuur
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op Donderdag 12 April 2018 ’n nuwe bestuur verkies.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op Donderdag 12 April 2018 ’n nuwe bestuur verkies.
AfriForum en die Treasure Karoo Action Group (TKAG) beskou Shell Suid-Afrika se aanduiding dat dit beoog om hom aan skaliegasontginning…
Die burgerregte organisasie AfriForum is bekommerd oor die invloed wat die Gautengse aanlynskoleregistrasieproses op die bestaande taalbeleid van Afrikaanse skole…
AfriForum se Knak Korrupsie-opleidingsveldtog is op 10 April in Nylstroom aangebied. Dít volg nadat die burgerregtewaghond se teenkorrupsie-eenheid ook na plaaslikeregeringsvlak…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Springbok-tak het strafregtelike klagtes teen die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende beweerde onregmatige transaksies ter…
Spanning oor skole se taalbeleide bou op nadat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, gister tydens ’n mediakonferensie oor die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom in hul kommentaar op die konseptaalbeleid vir hoëronderwys die meerderheid van die voorstelle in dié dokument….
AfriForum en AfriSake bied tot 10 Mei in-diepte inligtingsessies oor grondonteiening vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika aan. Dít volg nadat die…
Die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek, wat insluit Gauteng, Limpopo en Mpumalanga, het op Vrydag, 6 April 2018 aan ’n nasionale…
Twee nuwe publikasies wat meer lig op die Grensoorlog werp, Ratels aan die Lomba: Die Storie van Charlie-eskadrom en From…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide