AfriForum se Bothaville-tak reorganiseer
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bothaville-tak is op 1 Oktober suksesvol gereorganiseer.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bothaville-tak is op 1 Oktober suksesvol gereorganiseer.
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 27 September in samewerking met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool die dorp se strate skoongemaak as…
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 1 Oktober 2018 in samewerking metM&P Recycling onwettige advertensies, plakkate en pamflette wat die sigbaarheid van…
Die AfriForum-tak in Kathu het vyf bome by die Laerskool Sishen geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek.
Mariandra Heunis, wie se man in 2016 vermoor is, het ’n video op haar Facebook-blad gepubliseer waarin sy ’n boodskap…
Die Pongola-aftreeoord, Pongola Akademie en omliggende kerke en ondernemings het almal bome ontvang wat deur die AfriForum-tak in Pongola geplant…
Die AfriForum-tak in Coligny het 200 bome – onder meer by sewe plaaslike skole, die hoofstraat en in die Tlhabologang-omgewing…
AfriForum se Middelburg-tak het fase twee van die herstelwerk aan die plaaslike hospitaal se heliblad by voltooi. Die heliblad is…
Op 27 September het een van AfriForum se Hospitaalpark-buurtwagpatrolleerders onraad vermoed toe hy op pad huis toe ’n persoon oor…
AfriForum se Rayton/Heuwelsig-buurtwag het op 27 September tydens ’n patrollie en in samewerking met die SAPD-blitspatrollie ’n gekaapte Toyota Fortuner…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide