AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Springs-tak loods skoonmaakaksie
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog wat in Oktober 2018 afskop het, het dié burgerregte-organisasie se Springs-tak op 29 September ’n…
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog wat in Oktober 2018 afskop het, het dié burgerregte-organisasie se Springs-tak op 29 September ’n…
Nico Henning (45), die AfriForum-buurtwaglid wat in Augustus tydens ’n rooftog in Pretoria-Wes met ’n AK-47 in die rug geskiet…
AfriForum se Ventersdorp-buurtwag het dié dorp help opruim ná betogende inwoners die strate onbruikbaar gelaat het. Die betogers het op…
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 6 Oktober 2018 skietopleiding by Sport Adventure Shooting in Walkerville ontvang waartydens 12 buurtwaglede in verskeie…
Die AfriForum-takke in Pretoria-Noord en -Suid het in Septembermaand gesamentlik 574 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandprojek…
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope naweek ‘n suksesvolle patrollie gehou waartydens ’n skoonmaakaksie ook van stapel gestuur is. Dié…
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het op 6 Oktober ’n veldtog geloods om bewusmaking van veiligheid onder die jeug in dié dorp…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Saterdag, 6 Oktober in samewerking met AfriForum se Bethlehem-jeugtak en die gemeenskap van…
Afrikaners gaan nie verdwyn nie en ’n bevolkingsverskuiwing is reeds onder hulle aan die gang vanaf sowat 300 dorpe oor…
AfriForum se Tzaneen-tak het op 8 Oktober vyf nuwe stoptekens aangekoop en aan die munisipaliteit se verkeersdepartement oorhandig. Die projek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide