Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Burgemeester se gholfdag belangriker as water vir die dorp.
AfriForum versoek dat alle winste oorbetaal word aan Rand Water. Ondersteun AfriForum se geveg vir…
Sit Afrikaanse student terug op die SR.
AfriForum veg vir Afrikaanse studente. Jy kan ons stem groter maak. AfriForum Jeug het gister…
Stellenbosch jou munisipaliteit jok!
AfriForum ruik ’n rot oor vrot water in Stellenbosch. Wat steek hulle weg? AfriForum gaan…
Hou die gemeenskap uit die EFF se hande!
Die nuwe burgemeester van die Tshwane Metro, Nasiphi Moya, het ’n amptelike uitnodiging aan AfriForum…
Rapporteer waterlekke in Gauteng – help ons om ons water te bespaar
Gauteng staar ‘n groeiende waterkrisis in die gesig, met Dag Zero wat dreig weens wanbestuur…
Belaglike pryse vir vuurwapenaankope
Die Departement van Gemeenskapsveiligheid van Gauteng staan ’n tender van 9,7 miljoen rand toe vir 124…
Stuur jou wenke vir hulle oor hoe hulle kan geld bespaar en hulle rekeninge vereffen.
Govan Mbeki Munisipaliteit stuur wenke oor hoe om water te spaar, maar daar is al…
Dag Zero is oor vyf jaar hier: Waterkrisis!
Veg saam met AfriForum vir jou waterregte. Veg saam met AfriForum vir die instandhouding van…
Zeerust eis die volgende:
Ons eis die volgende: Hoekom dit belangrik is: Rondloperdiere in ons gemeenskap bring die volgende…
Dringende oplossing vir wateronderbrekings in Albemarle en Dinwiddie
Ons doen ’n versoek op die inwoners van Albemarle en Dinwiddie om met hierdie petisie…
Tshwane Metro wil inwoners en besighede die skuld gee vir die hoë water gebruik
Die Tshwane Metro wil inwoners en besighede die skuld gee vir die hoë watergebruik, terwyl…
Lesufi moet waai
Die tyd is nou! Lesufi moet waai. Eis Lesufi se afdanking hier. Voeg jou naam…
Opnames
No posts