Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Tshwane-elektrisiteitverhogings: AfriForum vat Tshwane-metro hof toe.
SUKSES: Jou kragtarief is onwettig verhoog! AfriForum vat Tshwane-metro hof toe. Hoewel AfriForum die Tshwane-metro…
#StopKwotas
AfriForum onthul: 56 wit skooldogters weens raskwotas uit Gauteng-netbalspanne gelaat Jy kan help om vir…
AfriForum plaas vullisterreine onder die mikroskoop
AfriForum het met behulp van takstrukture en vrywilligers die laaste twee maande vullisterreine oor Suid-Afrika…
Dispuut met MultiChoice oor dubbele standaarde
AfriForum het ’n dispuut met MultiChoice verklaar na aanleiding van die inkonsekwente toepassing van dié…
Jóú en AfriForum se gesamentlike OVK-verslag
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die nasionale verkiesing op 8 Mei 2019 grootliks vlot, hoewel…
Herstel van Dr. Ferdi Hartzenbergweg in Lichtenburg
Geaffekteerde pad: Dr. Ferdi Hartzenbergweg wat Dr. Beyers Naudérylaan word vanaf die Total-vulstasie. ’n Gedeelte…
#StopDieBus
AfriForum loods #stopdiebus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste Vanjaar se…
Steyn moet bly!
Ondersteun AfriForum se appèl teen die verskuiwing van die standbeeld van president M.T. Steyn van…
OU VLAG
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting se hofaansoek – dat die ou Suid-Afrikaanse vlag…
Gauteng skoleregistrasie 2020
AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir…
AfriForum beveg Malema-haatspraak
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se…
Emfuleni straatnaamsveranderinge
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die…
Opnames
No posts