Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Ervaar jy wateronderbrekings?
AfriForum se Garsfontein/Faerie Glen-tak beoog om watertenks op sit. Vul asseblief die volgende inligting in…
Waterkwessies in ons land?
AfriForum ontvang toenemend meer navrae van regoor die land oor watertoegang en watergehalte. Hierdie bekommernisse…
Mynbedrywighede in die Waterberg
AfriForum slaggereed om kritieke biodiversiteitsgebied van Marakele Nasionale Park te beskerm. ’n Broeikolonie van die…
Vullisverwydering in Moreletapark
AfriForum wil JOU huishouding se vullis verwyder. Vul jou inligting in dié vorm in:
Rekeninge vir gesteelde diensverbindingskabels
AfriForum het die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid (PAJA) se aansoek aan die…
Staking van Tshwane-metro
Ondersteun ons aksie met JOU probleem. Die staking van munisipale werkers in Pretoria het ’n…
Bothaville se enigste kliniek word weggevat
Die Direkteur van Gesondheidsdienste wil die enigste kliniek in Bothaville skuif na Kgotsong, wat reeds…
Staking in Tshwane-metro
Is jou vullis nie verwyder nie as gevolg van die staking in die Tshwane-metro?Laat weet…
Rapporteer ’n wateronderbreking in Belfast
Vul asseblief die volgende inligting in om ’n wateronderbreking te rapporteer:
Brief aan die minister, van Parys-inwoners
Die minister hou nie sy woord en doen niks aan die watersituasie in Parys nie…
Stop die blouligboelies!
Blouligkonvooie is ‘n ANC-instrument vir magsmisbruik. Stop die blouligboelies.AfriForum se privaatvervolgingseenheid is besig met ‘n…
Swak dienslewering in Sasolburg
AfriForum se Sasolburg-tak versoek ’n aksieplan van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit met betrekking tot die…
Opnames
No posts