AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek

30/09/2020
AfriForum-se-Springs-tak-wil-swak-dienslewering-aanspreek

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en munisipale dienslewering neem drasties af.

AfriForum in samewerking met die Springs Concerned Residents gaan teen swak dienslewering optree.

Die kernprobleme wat aangespreek moet word:

  1. Elektriese toevoerprobleme wat nie verwant is aan beurtkrag nie.
  2. Straatligte wat vir maande nie werk nie.
  3. Rioolprobleme met riool wat vrylik uitloop op verskeie plekke in ons dorp.
  4. Die verwaarloosde stand van ons parke en veral die middelmannetjies in Nigel- en Paul Krugerweg.
  5. Onwettige storting van rommel in ons middedorp.

Gee AfriForum die mandaat om dit aan te spreek deur die petisie te teken.

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en munisipale dienslewering neem drasties af. AfriForum in samewerking met die Springs Concerned Residents gaan teen swak dienslewering optree. Die kernprobleme wat aangespreek moet word: Elektriese toevoerprobleme wat nie verwant is aan beurtkrag nie. Straatligte wat… [Lees meer]
AfriForum-se-Springs-tak-wil-swak-dienslewering-aanspreek

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en munisipale dienslewering neem drasties af.

AfriForum in samewerking met die Springs Concerned Residents gaan teen swak dienslewering optree.

Die kernprobleme wat aangespreek moet word:

  1. Elektriese toevoerprobleme wat nie verwant is aan beurtkrag nie.
  2. Straatligte wat vir maande nie werk nie.
  3. Rioolprobleme met riool wat vrylik uitloop op verskeie plekke in ons dorp.
  4. Die verwaarloosde stand van ons parke en veral die middelmannetjies in Nigel- en Paul Krugerweg.
  5. Onwettige storting van rommel in ons middedorp.

Gee AfriForum die mandaat om dit aan te spreek deur die petisie te teken.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*