AfriForum eis meer inligting oorJohannesburg-metro se planne omsport- en erfenisterreine te vervreem.
Plaaslike owerhede verkoop deesdae dikwels kultuur-, natuur- en sportbates in hulle besit om skuld wat deur wanbestuur veroorsaak word, te probeer delg. So verloor inwoners dikwels onvervangbare bates. Vrae duik ook soms op oor die deursigtigheid van die verkoopsprosesse.
"*" indicates required fields