Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Kempton Park-inwoners: Ons het jou hulp nodig!
“Herstel ons krág, en nie jou beursie nie!” “Kempton Park sê: Genoeg is genoeg!” Kempton…
AfriForum eis regskoste van Zuma
Jacob Zuma moet regskoste betaal! Geen politikus is bo die wet verhewe nie. Zuma het…
Die munisipaliteit het gefaal.
Die hof beveel dat Ngwathe se raad ontbind móét word.Ondersteun AfriForum se stryd teen disfunksionele…
Potchefstroom se inwoners verloor vertroue in munisipale bestuur
AfriForum se Potchefstroom-tak het ’n onlangse meningspeiling onder inwoners van Potchefstroom bekendgemaak wat ernstige kommer…
Ons betaal nie belasting vir dié gemors nie.
Ons betaal nie belasting vir dié gemors nie. Die gemeenskap van Emfuleni is nou keelvol…
Delareyville al 15 dae sonder water
Dit is onaanvaarbaar dat die munisipaliteit nie optree en alles in die stryd werp om…
Knysna: vullisstortingsterrein tydelik gesluit
VULLISTERREIN TYDELIK GESLUIT As gevolg van die onlangse swaar reënval is die PetroSA-vullisterrein tydelik gesluit…
Hou die krag aan in Volksrust!
AfriForum se Volksrust-tak het briewe aan sowel die Pixley Ka Seme Munisipaliteit as die SAPD…
Onwettige strukture en oorbevolking in Heilbron
Onwettige strukture en oorbevolking in Heilbron Ons, die ondergetekende inwoners van Heilbron, bring hiermee ons…
Buurtspan in Potchefstroom
Die AfriForum-tak wil graag ’n permanente buurtspan op die been bring wat die werk sal…
Veiligheid vir ons kinders en gemeenskap
Veiligheid vir ons kinders en gemeenskap – dringende versoek vir verkeersmaatreëls op die R362 (Vredendal)…
Kragkrisis
4 substasies het die laaste 2 maande gebrand. Pretoria-inwoners is dae lank in die donker…