Stop raskwotas vir water

30/06/2026
Webblad - Raskwotas vir Water - Anita-kwaad-03

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum doen beroep op publiek om kommentaar lewer op Nasionale Waterwysigingswetsontwerp se verreikende gevolge.

DWS bevorder rasgebaseerde waterhervorming.
Suid-Afrika is die land met die meeste raswette in die wêreld.
Stop die onregverdigheid!
Stop raskwotas vir water!

AfriForum doen beroep op publiek om kommentaar lewer op Nasionale waterwysigingswetsontwerp se verreikende gevolge

AfriForum sal omvattende kommentaar indien oor hierdie aspekte van die wetsontwerp.

“Byna drie dekades sedert die Nasionale Waterwet in werking getree het, toon die departement se eie data dat ongeveer die helfte van alle bestaande wettige watergebruike steeds nie geverifieer is nie en dat slegs sowat 75% van besproeiingsrade in watergebruikersverenigings omskep is,” sê Marais de Vaal, AfriForum se raadgewer vir Omgewingsake.

Stop raskwotas vir watergebruik.

AfriForum lig VN in oor dreigende waterkrisis en versoek ingryping.

Die regering se hersiene konsepregulasies oor watergebruiklisensies vereis dat ondernemings wat vir só ’n lisensie aansoek doen in die toekoms aandele van tot 75% aan swart Suid-Afrikaners moet toeken.

AfriForum sal dit teenstaan. 

Nóú is jou beurt; gee AfriForum jou mandaat.

Stop raskwotas vir water!

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
30/06/2026

Stop raskwotas vir water

AfriForum doen beroep op publiek om kommentaar lewer op Nasionale Waterwysigingswetsontwerp se verreikende gevolge. DWS bevorder rasgebaseerde waterhervorming.Suid-Afrika is die land met die meeste raswette in die wêreld.Stop die onregverdigheid!Stop raskwotas vir water! AfriForum doen beroep op publiek om kommentaar lewer op Nasionale waterwysigingswetsontwerp se verreikende gevolge AfriForum sal omvattende… [Lees meer]
Webblad - Raskwotas vir Water - Anita-kwaad-03

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum doen beroep op publiek om kommentaar lewer op Nasionale Waterwysigingswetsontwerp se verreikende gevolge.

DWS bevorder rasgebaseerde waterhervorming.
Suid-Afrika is die land met die meeste raswette in die wêreld.
Stop die onregverdigheid!
Stop raskwotas vir water!

AfriForum doen beroep op publiek om kommentaar lewer op Nasionale waterwysigingswetsontwerp se verreikende gevolge

AfriForum sal omvattende kommentaar indien oor hierdie aspekte van die wetsontwerp.

“Byna drie dekades sedert die Nasionale Waterwet in werking getree het, toon die departement se eie data dat ongeveer die helfte van alle bestaande wettige watergebruike steeds nie geverifieer is nie en dat slegs sowat 75% van besproeiingsrade in watergebruikersverenigings omskep is,” sê Marais de Vaal, AfriForum se raadgewer vir Omgewingsake.

Stop raskwotas vir watergebruik.

AfriForum lig VN in oor dreigende waterkrisis en versoek ingryping.

Die regering se hersiene konsepregulasies oor watergebruiklisensies vereis dat ondernemings wat vir só ’n lisensie aansoek doen in die toekoms aandele van tot 75% aan swart Suid-Afrikaners moet toeken.

AfriForum sal dit teenstaan. 

Nóú is jou beurt; gee AfriForum jou mandaat.

Stop raskwotas vir water!

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf