12,7% méér vir elektrisiteit, terwyl Eskom R30,3 miljard wins maak?

04/09/2026
Goue Wins te Midde van Kragkrisis

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

’n Elektrisiteitstariefverhoging van 12,7% vir verbruikers, terwyl Eskom ’n wins van R30,3 miljard in die 2026-boekjaar maak en groot bonusse betaal aan hulle bestuur?

Ons word ingedoen! Genoeg is genoeg.
Kom ons doen iets omtrent hierdie misbruik van verbruikers se geld.

Ons boodskap aan Eskom is eenvoudig:

1. Ons sal nie langer julle spaarvarkie wees sodat julle bonusse kan betaal nie!
2. Eskom, kry jou huis in orde.
3. Verlaag kragpryse.
4. Hou op om ons te belas omdat ons sonpanele het.

Teken ons petisie –  AfriForum gaan einde Oktober vir elke handtekening ’n spaarvarkie aflaai by Eskom se hoofkantore.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

’n Elektrisiteitstariefverhoging van 12,7% vir verbruikers, terwyl Eskom ’n wins van R30,3 miljard in die 2026-boekjaar maak en groot bonusse betaal aan hulle bestuur? Ons word ingedoen! Genoeg is genoeg.Kom ons doen iets omtrent hierdie misbruik van verbruikers se geld. Ons boodskap aan Eskom is eenvoudig: 1. Ons sal nie… [Lees meer]
Goue Wins te Midde van Kragkrisis

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

’n Elektrisiteitstariefverhoging van 12,7% vir verbruikers, terwyl Eskom ’n wins van R30,3 miljard in die 2026-boekjaar maak en groot bonusse betaal aan hulle bestuur?

Ons word ingedoen! Genoeg is genoeg.
Kom ons doen iets omtrent hierdie misbruik van verbruikers se geld.

Ons boodskap aan Eskom is eenvoudig:

1. Ons sal nie langer julle spaarvarkie wees sodat julle bonusse kan betaal nie!
2. Eskom, kry jou huis in orde.
3. Verlaag kragpryse.
4. Hou op om ons te belas omdat ons sonpanele het.

Teken ons petisie –  AfriForum gaan einde Oktober vir elke handtekening ’n spaarvarkie aflaai by Eskom se hoofkantore.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Word ’n lid

Maak ’n donasie

#OnsSalSelf