Aandag Heilbron: Rapporteer jou waterlek
AfriForum wil graag die Ngwathe munisipaliteit bystaan met die rapportering en herstel van waterlekke inHeilbron.
Rapporteer jou waterlek eerste by die munisipaliteit.
As daar nie binne 48 uur reaksie is nie, gebruik die skakel en rapporteer dit by ons sodat kan kyk hoe ons kan help.
"*" indicates required fields