12,74%-elektrisiteitsverhoging in Govan Mbeki

19/02/2026
Petisiebanier---12,74%-elektrisiteitsverhoging-in-Govan-Mbeki-

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Govan Mbeki Munisipaliteit beplan om kragtariewe met 12,74% te verhoog. Dit is 4% hoër as die Nersa-aanbeveling.

AfriForum het reeds ’n skrywe gestuur wat redes versoek waarom die verhoging so buitensporig is.

Raadslede se reuse- uitstaande bedrae op munisipale rekeninge word toegelaat en dit blyk dat die verhoging ’n manier is vir Govan Mbeki om betalende lede swaar te belas om wanbetalers met vrede te laat.

Baklei saam met AfriForum.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Govan Mbeki Munisipaliteit beplan om kragtariewe met 12,74% te verhoog. Dit is 4% hoër as die Nersa-aanbeveling. AfriForum het reeds ’n skrywe gestuur wat redes versoek waarom die verhoging so buitensporig is. Raadslede se reuse- uitstaande bedrae op munisipale rekeninge word toegelaat en dit blyk dat die verhoging ’n manier… [Lees meer]
Petisiebanier---12,74%-elektrisiteitsverhoging-in-Govan-Mbeki-

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Govan Mbeki Munisipaliteit beplan om kragtariewe met 12,74% te verhoog. Dit is 4% hoër as die Nersa-aanbeveling.

AfriForum het reeds ’n skrywe gestuur wat redes versoek waarom die verhoging so buitensporig is.

Raadslede se reuse- uitstaande bedrae op munisipale rekeninge word toegelaat en dit blyk dat die verhoging ’n manier is vir Govan Mbeki om betalende lede swaar te belas om wanbetalers met vrede te laat.

Baklei saam met AfriForum.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf