Water en sanitasie – aansoekvorm "*" indicates required fields Kies ’n munisipale gebied waar die stelsel gevestig moet word.*Ekurhuleni Metropolitaanse MunisipaliteitJohannesburg Metropolitaanse MunisipaliteitTshwane Metropolitaanse MunisipaliteitEmfuleni Plaaslike MunisipaliteitMidvaal Plaaslike MunisipaliteitLesedi Plaaslike MunisipaliteitMogale City Plaaslike MunisipaliteitMerafong City Plaaslike MunisipaliteitRand West City Plaaslike MunisipaliteitWat is die woonadres van die perseel waar die stelsel geïnstalleer moet word?*Op watter tipe eiendom moet hierdie stelsel geïnstalleer word?*Huis (losstaande eenheid)MeenthuisWoonstel (behuisingskompleks)Kommersiële gebouIndustriële gebouKleinhoewe/plotPlaasBesit, huur of bestuur jy die eiendom en het jy die reg om ’n stelsel te installeer?*Besit; ek het die reg om ’n stelsel te installeer.Huur; ek het die reg om ’n stelsel te installeer.Bestuur; ek het die reg om ’n stelsel te installeer.Besit; ek benodig toestemming om ’n stelsel te installeer.Huur ; ek benodig toestemming om ’n stelsel te installeer.Bestuur; ek benodig toestemming om ’n stelsel te installeer.Wie beheer tans jou watertoevoer?*MunisipaliteitWaterraadDistriksmunisipaliteitPrivaat toevoerAnderAnder*Watter bedrag (in rand) beloop jou gemiddelde waterrekening per maand?*Hoeveel is jou gemiddelde waterverbruik per maand (in kiloliter-eenhede kℓ)?*Wat is jou kernbehoefte(s) betreffende die stelsel? (Jy kan meer as een opsie kies.)* Stoorvermoë Opgaar van reënwater Sink van ’n nuwe boorgat Filtreringstelsel vir watertenks Filtreringstelsel vir reënwater Filtreringstelsel vir boorgatwater Filtreringstelsel vir grys water Sanitasiestelsels soos septiese tenks Hidrouliese toilette vir verminderde watergebruik Het jy behoefte aan stoorvermoë soos watertenks?*JaNeeSlegs in die toekomsOnsekerWaarvoor het jy hierdie watertenks nodig?*WaterbesparingEkstra stoorvermoë vir watertoevoeronderbrekingsLangtermynoplossing vir beurtwaterVolle onafhanklikheid t.o.v. watervoorsieningWaar moet hierdie watertenks geïnstalleer word?*Op die grond (beskikbare grond is stabiel en gelyk)Op die grond (stabiele plek moet voorberei en gevestig word)Op ’n betonblad (bestaande blad is stabiel en gelyk)Op ’n betonblad (betonblad moet nuut gegiet word)Onder die grond (’n plek is reeds uitgegrawe)Onder die grond (’n plek moet voorberei en uitgegrawe word)Het jy behoefte aan ’n sanitasiestelsel?*JaNeeSlegs in die toekomsOnsekerVir watter doel het jy hierdie sanitasiestelsel nodig?*WaterbesparingGeen sanitasiedienste beskikbaar vir eiendom nieGedeeltelike sanitasieonafhanklikheid (sanitasietenks)Volledige sanitasieonafhanklikheid (volledige stelsel)Waar moet hierdie sanitasiestelsel geplaas of geïnstalleer word?*Op die grond (beskikbare grond is stabiel en gelyk).Op die grond (stabiele plek moet voorberei en gevestig word).Op ’n betonblad (bestaande blad is stabiel en gelyk).Op ’n betonblad (betonblad moet nuut gegiet word).Onder die grond (’n plek is reeds uitgegrawe).Onder die grond (’n plek moet voorberei en uitgegrawe word).Het jy behoefte aan ’n boorgat?*JaNeeSlegs in die toekomsOnsekerWaarvoor het jy hierdie boorgat hoofsaaklik nodig?*WaterbesparingEkstra watertoevoer gedurende wateronderbrekingsLangtermynoplossing vir beurtwaterGedeeltelike wateronafhanklikheid (slegs boorgat)Volledige wateronafhanklikheid (volledige stelsel)Het jy goedkeuring van die owerheid vir ’n nuwe boorgat?*Ja, munisipale goedkeuring.Nee, ek benodig munisipale goedkeuring.Ja, goedkeuring van die Departement van Water en Sanitasie.Nee, ek benodig goedkeuring van die Departement van Water en Sanitasie.Nee, geen goedkeuring is nodig nie.OnsekerHoeveel boorgate moet gesink word?*EenTweeDrieMeer as drieIs daar ’n plek geïdentifiseer waar die boorgat gesink moet word?*JaNeeNee, ons kort ’n geotegniese studie.OnsekerHet jy behoefte aan ’n waterfiltreringstelsel?*JaNeeSlegs in die toekomsOnsekerWaarvoor het jy hierdie filtreringstelsels nodig? (Jy kan meer as een opsie kies.)* Waterbesparing Drinkwatersuiwering Gryswatersuiwering Waar moet hierdie stelsel geïnstalleer word?*Daar is reeds ’n plek beskikbaar met voldoende krag asook watertoevoer.Daar moet ’n plek voorberei word met voldoende krag asook watertoevoer.Is daar enige ander belangrike inligting waarvan ons kennis moet dra? Byvoorbeeld: eienaarskapstatus van die perseel of gebou status van die bestaande waterretikulasiestelsel spesiale stelselbehoeftes spesifieke finansieringsbehoeftes beplande installasiedatum Ander: Ander*Wat is vir jou die belangrikste kenmerke van jou voorgenome stelsel(s)?* Die mees gevorderde tegnologie Die esteties beste installasie Die doeltreffendste stelsel Die beste waarde vir geld Die goedkoopste Geen voorkeur nie / onseker Het jy reeds ’n ander kwotasie verkry, en indien wel, kan ons ’n poging aanwend om daarop te verbeter?*Nee, ek het geen kwotasie nie, en ek gaan geen ander kwotasies aanvra nie.Nee, ek het geen kwotasie nie, maar ek gaan ook ander kwotasies aanvra.Ja, ek het reeds ’n kwotasie, maar julle hoef nie daarop te verbeter nie.Ja, ek het reeds ’n kwotasie, maar ek soek beter diens.Ja, ek het reeds ’n kwotasie, maar ek soek ’n beter stelsel.Ja, ek het reeds ’n kwotasie, maar ek soek ’n beter prys.Wanneer beplan jy om te koop?*DadelikBinne die volgende paar wekeBinne die volgende paar maandeBinne die volgende jaarOnsekerHoe wil jy die stelsel finansier?*Ek sal die stelsel direk self betaal.Ek sal self reël vir finansiering.Ek het hulp nodig om ’n finansieringsoplossing te vind.OnsekerOns het ’n wye netwerk van derdepartydiensverskaffers. Hoeveel kwotasies wil jy aanvra?*EenTweeDrieEnige diensverskaffer kan ’n kwotasie stuur.Mag ons derdepartydiensverskaffers jou skakel?*Sowel AfriForum as hul derdepartydiensverskaffers mag my skakel.Slegs AfriForum mag my skakel.Slegs die derdepartydiensverskaffers mag my skakel.Niemand mag my skakel nie.Indien jy instem om geskakel te word, wanneer kan ons jou skakel?*WerksureOggendeAandeNawekeEnige tydNaam en van* Naam Viljoen Telefoonnommer*E-posadres* Laai jou huidige waterrekening op:* Drop files here or Select files Accepted file types: jpg, png, pdf, Max. file size: 5 MB, Max. files: 5. Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.* Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.*CommentsThis field is for validation purposes and should be left unchanged.