Tshwane-metro se stadsreinigingsheffing ongeldig en onwettig – eis jou geld terug
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Dit is amptelik, Tshwane-metro se stadsreinigingsheffing is deur die Hooggeregshof as ongeldig en onwettig verklaar.
Die heffing is ook tersyde gestel. Die metro is verder ook aangesê om alle rekening wat reeds hiervoor gehef is te krediteer.
Indien jy die heffing reeds betaal het, skuld Tshwane-metro jou geld.
Verklaar ’n dispuut by die metro om seker te maak jou rekening word gekrediteer!
Vul die onderstaande skakels in en AfriForum sal die nodige dokumente vir jou stuur via e-pos.
"*" indicates required fields
Tshwane-metro se stadsreinigingsheffing ongeldig en onwettig – eis jou geld terug
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




