Privaatvervolgingseenheid gryp in nadat Lesufi nie optree teen onderwyser wat weeskind verkrag nie
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het druk op sowel Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, as die SAPD geplaas nadat geen stappe…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het druk op sowel Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, as die SAPD geplaas nadat geen stappe…
Reshall Jimmy se geregtelike doodsondersoek het vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortgeduur. Ford se deskundige, die Amerikaanse ingenieur John Loud,…
John David Loud (’n Amerikaanse ingenieur), Ford se deskundige getuie, het vandag in die Wes-Kaapse hoë hof in die geregtelike…
Die saak tussen die Jimmy-familie en die Ford-motormaatskappy is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof hervat. Adv. Gerrie Nel, hoof van…
Die spoed waarteen Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, op die noodlottige dag gery het toe sy Porsche 911…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se hofsaak hervat môreoggend in die Randburgse landdroshof. Adv. Mike Hellens (SC) en…
Toe AfriForum se ondersoekspan gister uiteindelik kapt. Tebogo Mokolobate se verklaring oor die gebeure op Thandi Modise, voorsitter van die…
Bejani Chauke, raadgewer van pres. Cyril Ramaphosa, en kapt. Tebogo Mokolobate, het vandag hul opwagting by die Potchefstroomse landdroshof gemaak…
“Hierdie uitspraak stuur ’n boodskap aan die polisie en die NVG dat hulle nie kan nalaat om misdadigers te vervolg…
AfriForum het die hofuitspraak vandag verwelkom dat Duduzane Zuma (seun van voormalige president Jacob Zuma) nie op ’n klag van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide