AfriForum se Riversdal-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding
Die AfriForum-buurtwag in Riversdal het op 26 April opleiding in die regsaspekte van veiligheidstoepassing ontvang. Altesaam 42 gemeenskapslede het dié opleidingsessie…
Die AfriForum-buurtwag in Riversdal het op 26 April opleiding in die regsaspekte van veiligheidstoepassing ontvang. Altesaam 42 gemeenskapslede het dié opleidingsessie…
AfriForum se Delmas-buurtwagte, wat die Delmas Valke en die Argent-plaaswag insluit, het onlangs koeëlvaste baadjies van die AfriForum-tak in Delmas…
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek.
AfriForum se buurtwagte sowel as plaaswagte in Witrivier, Piet Retief, Machadodorp, Lydenburg, die Cairn Burnside-plaaswag (Nelspruit), Witbank, die Argent-plaaswag (Delmas),…
AfriForum se groter Brandwag-plaaswag buite Mosselbaai het op 25 November 2017 patrollie- en selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 120 lede van die gemeenskap het…
AfriForum se Hemel en Aarde-buurtwag in Hermanus is toegerus om die gemeenskap te beveilig nadat die lede formele patrollie-opleiding ontvang…
AfriForum se Hemel en Aarde-plaaswag in Hermanus is gerat om misdaad te bekamp en die gemeenskap te beveilig nadat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide