AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag ontvang opleiding in toneelhantering
AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag buite George het op 5 Desember 2019 opleiding in toneelhantering ondergang en nuwe toerusting ontvang om hulle…
AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag buite George het op 5 Desember 2019 opleiding in toneelhantering ondergang en nuwe toerusting ontvang om hulle…
Die AfriForum-plaaswagte in Thabazimbi se protospan het op 10 Oktober 2019 taktiese opleiding by Matla Mamba Safaris ontvang. Die opleiding het onder…
AfriForum se Argent-plaaswag in Delmas en die Sundra SAPD het op 1 Julie 2019 altesaam 10 mense gearresteer.
AfriForum se Gou-Kou-plaaswag en Riversdal-buurtwag het op 12 Mei 2019 in samewerking met die SAPD ’n groot sukses in die Hessekwa-gebied behaal…
Ná drie maande se onderhandelings het 21 lede van die buurt- en plaaswag verbonde aan AfriForum se Hessekwa-tak EFAR-opleiding (Engels:…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Maart 2019 ’n plaaswag op Ant’s Hill – wat naby Ellisras in die Waterberg-distrik geleë is…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel vorm van die burgerregte-organisasie se Malmesbury-takstruktuur, is op 29 Januarie 2019 opgelei oor die regsaspekte…
Drie plaasaanvalle het tussen 23 en 26 November 2018 in die Wes-Kaap plaasgevind, onderskeidelik in die Porterville-, Paarl- en Wellington-omgewing.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die Kleinrivier-plaaswag in die Matzikama-streek gestig. Dit bring die getal AfriForum-veiligheidstrukture in dié streek op…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide