AfriForum kla Malema aan oor aanhitsing om grond te beset
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van aanhitsing tot betreding teen Julius Malema by die Lyttelton Polisiestasie ingedien. Dít…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van aanhitsing tot betreding teen Julius Malema by die Lyttelton Polisiestasie ingedien. Dít…
AfriForum en AfriSake se regspan het die registrateur van die Konstitusionele Hof versoek om te bevestig of Julius Malema, leier…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in samewerking met die AfriForum-buurtwag in Witrivier ’n beplande grondgrypveldtog gestuit deur betogende EFF-ondersteuners te…
AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te…
Die hofbevel wat AfriForum en AfriSake op 7 Maart 2017 teen Julius Malema, leier van die EFF, verkry het is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ʼn verslag uitgereik waarin die verband tussen politiek, haatspraak en ʼn styging in plaasmoorde uiteengesit…
AfriForum en Afrisake het vandag in Pretoria ’n handleiding oor grondbesetting bekend gestel. Die burgerregte-organisasie het tydens die konferensie beklemtoon…
’n Interdik is vanoggend in die Pretoriase hooggeregshof teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en dié party toegestaan…
’n Interdik is vandag in die Pretoriase hoë hof teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en dié party…
Die sakeregtewaghond AfriSake gaan vanmiddag om 14:00 ook ’n strafregtelike klag teen Julius Malema, leier van die EFF, vir aanhitsing…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide