AfriForum se Tzaneendam-skoonmaakprojek ’n reusesukses
AfriForum se Tzaneen-tak het op 15 September die Tzaneendam suksesvol skoongemaak. Die doel van die skoonmaakaksie was om vullis in en…
AfriForum se Tzaneen-tak het op 15 September die Tzaneendam suksesvol skoongemaak. Die doel van die skoonmaakaksie was om vullis in en…
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week in samewerking met plaaslike besighede en gemeenskapslede ’n skoonmaakprojek in dié dorp geloods.
AfriForum se Delmas-tak het ’n wenslys aan Jacob Mahlangu, munisipale bestuurder van die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig wat verskeie…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 7 Maart 2017 met fase twee van die skoonmaakprojek by die Lombaardstraat-begraafplaas in dié dorp begin.
Die AfriForum-tak in Potchefstroom gaan hom vir die volgende tien maande op die herstel van slaggate in dié dorp toespits.
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd dat munisipaliteite wat Eskom geld skuld die verbruiker gaan laat opdok om dié skuld te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 7 Februarie 2017 ’n tak in Randfontein gestig. Die stigting van dié tak volg nadat gemeenskapslede die…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het ’n petisie begin oor ’n nuwe uitbreiding in dié gebied. Hoewel die gemeenskap nie teen…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing