AfriForum se Endicott-plaaswag trek inbreker plat
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek.
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart sowel ’n tak as ’n buurtwag in Edenvale gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Mosselbaai-tak het op 5 Maart ’n praatjie deur Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep, aangebied. Nagenoeg…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het vir die afgelope vyf weke die Laerskool De Kroon in Brits onder sy vlerk geneem…
Die burgerregtewaghond AfriForum se Senekal-tak het prof. Andries Jordaan genooi om die gemeenskap op 1 Maart 2018 tydens die tak se ledevergadering…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het in samewerking met Monster Security Services op Saterdag, 23 Februarie, twee persone aangekeer wat in…
AfriForum se nuutgestigte Nylstroom-buurtwag het op 22 Februarie ’n massa-patrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog.
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het Hoërskool Overvaal in Vereeniging op 21 Februarie gehelp om water wat hulle ingesamel het vir die Wes-Kaapse…
Die gemeenskap van Vryburg het op Maandag, 19 Februarie, saamgewerk om ’n groot waterlek in dié dorp se hoofstraat te…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het Saterdag 17 Februarie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n sigbaarheidsaksie in die Hercules-gebied gehou en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide