AfriForum in Vryheid gee veiligheidsopleiding
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs patrollie- en regsaspekte-opleiding aangebied vir die tak se patrolleerders. Hierdie opleiding vorm deel van die voordele…
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs patrollie- en regsaspekte-opleiding aangebied vir die tak se patrolleerders. Hierdie opleiding vorm deel van die voordele…
AfriForum het op 11 Augustus 2018 die park op die hoek van Piering- en Chroomstraat in Elarduspark, Pretoria skoongemaak.
AfriForum het Saterdag die Vissershoek-begraafplaas opgeknap en weer toeganklik gemaak vir mense om hulle geliefdes wat daar begrawe is, te…
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 31 Julie slaggate in Bellstraat en in Juniemaand slaggate in Biddulphstraat opgevul.
Die AfriForum-tak in Waverley het in samewerking met die Moot-gemeenskapsinisiatief en ander rolspelers op Vrydag 27 Julie ʼn bewusmakingsaksie in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 Julie 2018 ’n skoonmaakaksie in Kloofsig, Centurion gehou waartydens ’n voetgangerspad skoongemaak is. Dié pad…
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – Ventersdorp, Stilfontein, Hartbeesfontein en Sasolburg – het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan ʼn…
AfriForum se Kempton Park-buurtwagprotospan het op 20 Julie 2018 gedurende die nasionale massapatrollie in samewerking met Target Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
Weens ’n toename in misdaad rondom die Voortrekkermonument het dié monument se bestuur die burgerregte-organisasie AfriForum genader om met die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide