AfriForum stig Ant’s Hill-plaaswag
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Maart 2019 ’n plaaswag op Ant’s Hill – wat naby Ellisras in die Waterberg-distrik geleë is…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Maart 2019 ’n plaaswag op Ant’s Hill – wat naby Ellisras in die Waterberg-distrik geleë is…
Die AfriForum-buurtwagte van die Apiesriviervallei het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie deelgeneem. Sowat 118 buurtwaglede het ongeveer 2 640 km tydens…
Die Komtiekie-plaaswag, wat deel van AfriForum se Vryburg-buurtwag is, het gisternag (24 Maart 2019) ’n misdaad in dié omgewing gefnuik. Tydens ’n…
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Langenhovenpark-tak het onlangs besluit om basiese noodhulpkursusse vir hul patrolleerders en lede van die gemeenskap…
AfriForum se Kathu-tak het op 8 Maart 2019 ’n aandmark by die Kalahari Country Club (KCC)-terrein gehou, terwyl dié tak ook aan…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 8 en 9 Maart 2019 opleiding in noodbloedingbeheer en toneelhantering ontvang wat onderskeidelik deur die Stop…
AfriForum se Alberton-reaksiespan het op 12 Maart ’n gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD van Katlehong-Noord, die Ekurhuleni Metropolisie…
Die AfriForum-buurtwag in Elliot het tydens die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 8 Maart die polisie gehelp om ’n minibustaxi op…
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 8 Maart 2019 van 16:00 tot 06:00 aan dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie deelgeneem. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide