AfriForum Jeug vier Afrikaans se 91ste verjaarsdag met interaktiewe monumente
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugstrukture het vandag op universiteitskampusse landwyd tydelike “boublok”-monumente opgerig ter herdenking van Afrikaans se 91ste bestaansjaar….