Selfdoen is beter as niksdoen, sê AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het gister afgeskop met ʼn groot padveiligheid-aksie in Delmas. Nagenoeg 100 lede van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het gister afgeskop met ʼn groot padveiligheid-aksie in Delmas. Nagenoeg 100 lede van…
Suid-Afrikaners is verenig in hul woede oor misdaad en swak polisiëring. Die tyd het aangebreek om na alternatiewe oplossings te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek die eerste van nege provinsiale opleidingskonferensie vir nuwe plaaslike takbestuurslede in Gauteng aangebied….
Jhua-Nine Wyrley-Birch “Die geluid van reën wat val, is musiek in ons ore. Totdat ons weer daardie musiek hoor,…
Deur Alet Rademeyer ’n Strategie vir groter selfstandigheid van Afrikaanse openbare skole is dringend nodig omdat die skole toenemend deur…
AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Burger en die Groot Ontbyt, het vanjaar die onvoorbereide Afrikaanse debatvoering vir skole,…
AfriForum verwelkom die departement van waterwese en sanitasie (DWS) se ingryping om die gemeenskap van Senekal by te staan tydens…
Die burgerregte-organisasie AfriForum, in samewerking met die filmspan van Modder en Bloed, bied ʼn promosietoer aan wat ten doel het…
AfriForum beplan regstappe teen die Tshwane Metroraad oor die munisipaliteit se versuim om te reageer op die burgerregte-organisasie se memorandum…
Hardlopers en stappers van regoor die land het die naweek byeengekom om kragte te meetby die AfriForum Springbok Vasbyt-wedloop wat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide