Word deel van AfriForum se veldtog teen onteiening
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek te betrek om standpunt teen die konsepwetsontwerp op onteiening…
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek te betrek om standpunt teen die konsepwetsontwerp op onteiening…
Die sowat meer as R235 000 wat Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en sy party aan AfriForum oorbetaal…
Die ondersoekbeampte in die moordsaak van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, moet binne 14 dae aandui watter…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om nóg ’n grondgrypsaak aan te pak; hierdie keer in die De…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse streekhof verskyn in ’n geregtelike doodsondersoek van…
Die gehalte van onderrig wat Afrikaanse skole bied, is steeds van wêreldgehalte. As dit nie vir die bydra van dié…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag twee energieverwante petisies, onderskeidelik oor Eskom se prysskok en die onlangse brandstofheffing, by die parlement…
Die laaste uitgawe van 2018 se Forum, AfriForum se ledetydskrif, is in die pos of reeds by van ons lede…
AfriForum het vanjaar weer sy stryd teen die miskenning van minderheidsregte en onteiening sonder vergoeding voorgesit by die Verenigde Nasies…
’n Volbank regters sal na verwagting môre uitspraak in AfriForum se hofaansoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof gee. AfriForum het ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide