Sê NEE vir die Tshwane Metro se nuwe geldmaakplanne.

Die Tshwane Metro beplan om inwoners wat geen vullisverwyderingsdienste van die munisipaliteit ontvang nie (alle leë erwe groter as 150 000 m2, asook alle residensiële erwe en sakepersele wat meer as R250 000 werd is en nie vullisverwyderingsdienste ontvang nie) te straf met ’n nuwe stadsreinigingsheffing om hul begroting te laat klop.

AfriForum veroordeel hierdie plan ten sterkste en meen dat die munisipaliteit eerder alternatiewe inkomsteverbeteringsroetes moet ondersoek as om inwoners nog méér te belas.

Staan saam met AfriForum om hierdie nuwe heffing te keer en onderteken ons petisie.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings