Projek: Elliot se strate

30/03/2026
Elliot-petiesie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die projek om Elliot se strate te plavei het op 15 Oktober 2023 begin toe die padskraper op die hoek van Thompson- en O’Sullivanstraat begin het.

Sedertdien moes al die hoofwaterpype na die sypaadjies verskuif word, aangesien die waterpype in die middel van die straat geloop het.

Baie van die kraglyne (elektrisiteit) moes oorhoofs herspan word, aangesien dit heen en weer ondergronds oor die strate geloop het.

Die strate is op sommige plekke twee tot drie meter diep uitgegrou, nuwe opvulling is ingery, vasgerol en dan het die nuwe plaveisel gevolg.

Tot op hede, is slegs Thompsonstraat (van FNB tot aan die onderpunt [huisnommer 4] van die straat) voltooi.

Die straat is ses meter breed, waar dit oorspronklik elf meter breed was. Vragmotors kan nie om die draai gaan nie, aangesien daar nie genoeg spasie is nie.

Die straatoppervlak is op plekke meer as een meter hoër as die erf langsaan.

Daar is oppervlak/spasie vir stormwatervore, maar daar is geen vore nie, alle water loop in die betrokke erf in.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*
30/03/2026

Projek: Elliot se strate

Die projek om Elliot se strate te plavei het op 15 Oktober 2023 begin toe die padskraper op die hoek van Thompson- en O’Sullivanstraat begin het. Sedertdien moes al die hoofwaterpype na die sypaadjies verskuif word, aangesien die waterpype in die middel van die straat geloop het. Baie van die… [Lees meer]
Elliot-petiesie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die projek om Elliot se strate te plavei het op 15 Oktober 2023 begin toe die padskraper op die hoek van Thompson- en O’Sullivanstraat begin het.

Sedertdien moes al die hoofwaterpype na die sypaadjies verskuif word, aangesien die waterpype in die middel van die straat geloop het.

Baie van die kraglyne (elektrisiteit) moes oorhoofs herspan word, aangesien dit heen en weer ondergronds oor die strate geloop het.

Die strate is op sommige plekke twee tot drie meter diep uitgegrou, nuwe opvulling is ingery, vasgerol en dan het die nuwe plaveisel gevolg.

Tot op hede, is slegs Thompsonstraat (van FNB tot aan die onderpunt [huisnommer 4] van die straat) voltooi.

Die straat is ses meter breed, waar dit oorspronklik elf meter breed was. Vragmotors kan nie om die draai gaan nie, aangesien daar nie genoeg spasie is nie.

Die straatoppervlak is op plekke meer as een meter hoër as die erf langsaan.

Daar is oppervlak/spasie vir stormwatervore, maar daar is geen vore nie, alle water loop in die betrokke erf in.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf