Hierdie webtuiste maak gebruik van webkoekies om jou ervaring op ons webtuiste te verbeter.

Lees ons privaatheidsbeleid oor webkoekies hier.

Aanvaar
Weier
Skip to content
AfriForumAfriForum
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Wat doen ons?Expand
  • Aksies en petisies
  • NuusExpand
  • Raak betrokke
  • Ledevoordele
  • Kontak ons
AfriForum

Podsending

  1. Tuis
  2. Podsending

Die spoed waarteen die ratte van ons wêreld draai, kan die gewone persoon maklik oorweldig. Tog word vele mense deur hul onbeperkte nuuskierigheid aangepor om soveel as moontlik van die mensdom se debatte, strydpunte en politieke manewales te verstaan. Die gewone persoon wat werk of studeer het egter nie altyd tyd om hul brandende vrae oor filosofie en politiek deeglik na te vors nie. En dis die podsending se doel: Om hierdie mal wêreld vir jou net so bietjie meer verteerbaar te maak terwyl jy werk toe ry of jou oggendkoffie geniet.

IN ALLE ERNST

Om hierdie mal wêreld vir jou net so bietjie meer verteerbaar te maak terwyl jy werk toe ry of jou oggendkoffie geniet.

ONDERWYS IN GESPREK

Carien Bloem, bestuurder van onderwys by AfriForum, en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, gesels maandeliks oor die onderwysgebeure van dié spesifieke maand. Ons lewer kommentaar en reflekteer oor die gebeure en kry soms ook kenners in om saam met ons te gesels.

AFRIPOD

AfriPod is ’n weeklikse aflewering van belangrike nuus en inligting wat jou raak. Elke week gesels ons aanbieders met kenners sodat jy toegerus kan wees met inligting en goeie raad. Jy kan uitsien na onderwerpe soos grondgrype en wat jou te doen staan, onteiening sonder vergoeding, hoe om jouself binne die raamwerk van die wet te beskerm en nog baie meer. Vrae en voorstelle kan gestuur word na media@afriforum.co.za

NUUSAGENDA

PODLITIEK

Kontak ons

  • 086 10 200 30
  • navrae@afriforum.co.za
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion
Volg ons ​​op sosiale media
  • Facebook
  • Twitter
  • YouTube
  • Instagram

Ledevoordele nuusbrief

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Kopiereg © AfriForum

Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing

Sluit aan

MyAfriForum
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Wat doen ons?
  • Aksies en petisies
  • Nuus
  • Raak betrokke
  • Ledevoordele
  • Kontak ons